Monday, December 8, 2008

prettig

Ek glo dat as jy oor 'n groot gaping tussen kranse moet spring, jy dit nie met twee tussenspronge kan doen nie.
Anton Rupert

2 comments:

Sunita said...

Ai Lika! Sal ook net jy wees! Hoekom oor gate spring? Kyk eers waar die brug is Meisie!
Sunita

Juz said...

of moet sommer glad nie by die kranse uithang nie. Bly by die huis en kyk TV. :)